Neusie Verby

 

Neusie Verby

NEUSIE VERBY – Eerste uitreiking in 2008

Nou is die oorspronklike liedjies van hierdie CD, wat meer as 8 000 CD’s in Suid Afrika verkoop het, beskikbaar in digitale format. CD gehalte, vol lengte liedjies, van elke liedjie, gewaarborg deur CD Baby, een van die grootste verskaffers van aanlyn digitale media in die wêreld. Al wat jy nodig het is n debietkaart, kreditkard of PayPal rekening, en n paar minute, en jy kan die trotse eienaar wees, van net die liedjies wat jy wil hê! Die met die rooi koop knoppie kom saam met n gratis musiek video van die liedjie!. Stuur net jou CDBaby kwitansie na ons toe per e-pos, en binnekort kry jy die aflaai sleutel vir die video.

Jy kan ook die CD koop (CD laserskyf). Beperkte vooraad. Scan of Kliek die QR Kodes hieronder – Een is vir CD koop en afhaal in Pretoria (R80-00), een is vir aflewering na jou naaste poskantoor per geregistreerde pos (R110.00). As jy die CD koop, kry jy gratis aflaai van die uitsaai gehalte MP3 snitte wat ook apart hier kan gekoop word.

CD koop en afhaal in Pretoria (R80-00) CD koop en aflewering na jou naaste poskantoor
per geregistreerde pos (R110.00)
Afhaal in PTA Reg.Pos

As jy verkies om met ‘n EFT of Direkte deposito na ‘n Suid Afrikaanse bankrekening te betaal, stuur asseblief ‘n e-pos aan sales@carolinemusiek.com . Skryf asseblief, net die Album Naam, Liedjie Nommer(s) en Name, of Hele Album, en ons sal jou die besonderhede stuur om dit te bewerkstellig. Na bevestiging van betaling, sal die aflaai sleutel (download link) vir jou aankope aan jou e-pos address gestuur word. Verkope in Rand sal ‘n bietjie goedkoper wees as in US$ – R7.00 een liedjie, of R80.00 vir die hele digitale album.

Number
Song Title
Sample
Price US$
Buy
01
Neusie Verby
$0.75
Buy Now
02
Deur die Oë van ‘n Kind
$0.75
Buy Now
03
Staan Saam
$0.75
Buy Now
04
Bietjie Oupa, Stukkie Ouma
$0.75
Buy Now
05
Winter Saam Met Jou
$0.75
Buy Now
06
So is Dit
$0.75
Buy Now
07
Bambelela
$0.75
Buy Now
08
As Ek
$0.75
Buy Now
09
Ek Wil Jou Vir Myself Hê
Buy Now
10
Bart Nel
$0.75
Buy Now
11
Vat My Terug
Buy Now
12
Die Dankies in My Hart
$0.75
Buy Now
13
Sal Jy Onthou
$0.75
Buy Now
14
Die Stem (Acapella)
$0.75
Buy Now

Wat is $0.75 in Rand? / What is $0.75 in Rand?