Hoor Hoe Sing My Hart

 

Hoor Hoe Sing My Hart

Hoor Hoe Sing My Hart Vir jou – Eerste uitreiking in 2011

Die oorspronklike liedjies van hierdie CD is nou beskikbaar in digitale format. CD gehalte, vol lengte liedjies, van elke liedjie, gewaarborg deur CD Baby, een van die grootste verskaffers van aanlyn digitale media in die wêreld. Al wat jy nodig het is n debietkaart, kreditkard of PayPal rekening, en n paar minute, en jy kan die trotse eienaar wees, van die liedjies wat jy wil hê! Die liedjies met die rooi koop knoppie kom saam met n gratis musiek video van die liedjie!. Stuur net jou CDBaby kwitansie na ons toe per e-pos, en binnekort kry jy die aflaai sleutel vir die video.

Onthou, jy kan die hele digitale album vir net $6.80 koop by CDBaby.com

Jy kan ook die CD koop (CD laserskyf). Beperkte vooraad. Scan of Kliek die QR Kodes hieronder – Een is vir CD koop en afhaal in Pretoria (R80-00), een is vir aflewering na jou naaste poskantoor per geregistreerde pos (R110.00). As jy die CD koop, kry jy gratis aflaai van die uitsaai gehalte MP3 snitte wat okk apart hier kan gekoop word.

CD koop en afhaal in Pretoria (R80-00) CD koop en aflewering na jou naaste poskantoor
per geregistreerde pos (R110.00)
Afhaal in PTA Reg.Pos

 

As jy verkies om met ‘n EFT of Direkte deposito na ‘n Suid Afrikaanse bankrekening te betaal, stuur asseblief ‘n e-pos aan sales@carolinemusiek.com . Skryf asseblief, net die Album Naam, Liedjie Nommer(s) en Name, of Hele Album, en ons sal jou die besonderhede stuur om dit te bewerkstellig. Na bevestiging van betaling, sal die aflaai sleutel (download link) vir jou aankope aan jou e-pos address gestuur word. Verkope in Rand sal ‘n bietjie goedkoper wees as in US$ – R7.00 een liedjie, of R80.00 vir die hele digitale album.

Number
Song Title
Sample
Price US$
Buy
Koop Al 14 Ondergenoemde Liedjies
$6.80
Buy Now
01
Laat Ek Jou Lief Hê
$0.75
Buy Now
02
Ek Huil Oor Jou
$0.75
Buy Now
03
Hoor Hoe Sing My Hart
$0.75
Buy Now
04
Waarom
$0.75
Buy Now
05
Wie
$0.75
Buy Now
06
Ek Mis Jou So
$0.75
Buy Now
07
Heyla Heyla
$0.75
Buy Now
08
Droom van my Geluk
$0.75
Buy Now
09
Liefde is ‘n Lekker Ding
$0.75
Buy Now
10
Ware Liefde
$0.75
Buy Now
11
Jy Maak My Vry
$0.75
Buy Now
12
As Jy in Eendag Glo
$0.75
Buy Now
13
Hoop
$0.75
Buy Now

Wat is $0.75 in Rand? / What is $0.75 in Rand?