Music Shop

CDBaby Logo

Hieronder is die musiek albums wat deur Caroline Bosch deur die jare uitgereik is. Van die CD’s is lankal uitverkoop, maar now kan jy net die liedjies koop wat jy wil hê! Haar nuutste uitreiking, haar eerste Engelse album, The Voice, sal binnekort hier beskikibaar wees. Sodra ‘n nuwe liedjie van die album uitgereik is, sal dit binne ‘n paar dae hier beskikbaar wees om te koop. Alle liedjies het 1 minuut snitte van CD gehalte, om na te luister, voor jy koop. Van die liedjie verkope word met n gratis musiek video gekoppel. Alle verkoop transaksies word op die CDBaby webwerf afeghandel. Jou CD Baby kwitansie beloon jou met ‘n gratis music video, van die selfde leidjie, om af te laai in hoë gehalte HD format vir enige liedjie wat die rooi “koop knoppie” het. Kom gereeld terug, en sien wat bygevoeg woord. Hierdie winkeltjie gaan nie stilstaan nie!

Click on one the albums below to listen to the samples of every song on the albums!

I'm the Voice
Hoor Hoe Sing My Hart vir Jou
Neusie Verby